Anton Swanepoel Workshops
Due to overwhelming demand Anton Swanepoel will be conducting another round of workshops but only in the following centres:
• Johannesburg: 14 June 2011 (English)
• Cape Town: 21 June 2011 (English)
• Port Elizabeth: 23 June 2011 (English)
• Durban: 1 July 2011 (English)
• Bloemfontein: 5 July 2011 (Afrikaans)
• Pretoria: 12 July 2011 (Afrikaans)
• Cape Town: 20 July 2011 (Afrikaans)
The workshop is meant for sole proprietors, key individuals and representatives.
AGENDA:
Registration: 08h00 to 09h00 where a DVD will be handed out.
Workshop: 09h00 to 16h00 including tea/coffee breaks plus a light lunch.
Weens 'n oorweldigende behoefte gaan Anton Swanepoel nog 'n rondte werkswinkels aanbied maar slegs in die volgende sentrums:
• Johannesburg: 14 Junie 2011 (Engels)
• Kaapstad: 21 Junie 2011 (Engels)
• Port Elizabeth: 23 Junie 2011 (Engels)
• Durban: 1 Julie 2011 (Engels)
• Bloemfontein: 5 Julie 2011 (Afrikaans)
• Pretoria: 12 Julie 2011 (Afrikaans)
• Kaapstad: 20 Julie 2011 (Afrikaans)
Vir meer inligting laai asseblief die dokumente af wat vir u 'n uitsonderlike opleidingsgeleentheid bied ter voorbereiding vir die regulatoriese eksamens op vlak 1 onder aan die bladsy. U sal merk dat die koste van die aanbieding vir FIA lede uiters billik is vergeleke met wat in die mark beskikbaar is. Terugvoer van ons lede wat reeds die werkswinkel bygewoon het is uiters positief en baie het intussen beide die eksamens geslaag.
Die werkswinkel is bedoel vir alleeneienaars, sleutelpersone en verteenwoordigers.
AGENDA:
Registrasie: 08h00 tot 09h00 waar 'n DVD oorhandig sal word.
Werkswinkel: 09h00 tot 16h00 insluitend tee/koffie pouses en ligte middagete.
REGISTRASIE SLUIT OP 03 JUNIE 2011. Neem asseblief kennis dat geen terugbetaling gemaak sal word weens u kansellasie nie.
Anton Swanepoel is a certified financial planner, for more information about him go to
www. http://www.antonswanepoel.co.za